top of page
piano photo no bg.png

'n Musikale reis van verwondering - 

Is daar ’n land anderkant die sterre, Pa? “Daar moet wees,” sê hy. “Uitgebrande sterre se lig hou aan skyn.”

Die sterre is vol stories, maar die asem van die Vrystaat se laaste wilde leeu waak steeds oor Witkraal.

Iewers is daar goud weggesteek. Hoe lank dit sal neem om die goud te vind, sal jy self moet besluit-

Stories en liedjies word aanmekaar geweef in ’n betowerende verhaal van verwondering wat elke mens opnuut oor die skoonheid van die lewe laat besin.

Theater Seats Row

"Sy stemkwaliteit, emosionele diepte en vermoë om deur musiek eg menslike stories te vertel, het my daartoe gelei om hom vir ’n optrede by die Voortrekkermonument in Pretoria te nooi. Daardie aand het hy weereens bewys dat hy ’n buitengewone kunstenaar is – ’n samesmelting van tegniese uitnemendheid en n egte hart wat elkeen in die gehoor geraak het. In albei optredes het hy die gehoor se voete onder hulle uitgeslaan en ’n blywende indruk gelaat. Christof se werk is in elke opsig wêreldklas – gekenmerk deur styl, integriteit en besondere musikale vakmanskap." - Dr Danie Langer, uitvoerende hoof, FAK

"Christof van der Berg effortlessly transcends the barriers of language in a multi-lingual vortex of words as he wanders the nostalgic and catastrophic ruins of the human condition : his voice and the notes of his piano leaving you with a faint trace of scented cadence.   

He does not prune his lyrics to gain approval." -

Leoni Smit, TV presenter and author of Masculus

Face Book Christof van der Berg
Instagram Christof van der Berg
TikTok Christof van der Berg
Spotify Christof van der Berg
YouTube Christof van der Berg
Apple music Christof van der Berg
Deezer Christof van der Berg
bottom of page