top of page

OPKOMENDE VERTONINGS
 


18SEPTSTORIES EN STERRE, MEYERTON
SWAGGA BREWERIES- Craft bier, kos en kuier. Christof bring die stories, sy klavier en die sterre. Vrydag 18 September by Swagga Breweries in Meyerton om 18:00, vertoning begin om 18:30
 


03OCTSTORIES EN STERRE, SASOLBURG
ETIENNE ROUSSEAU- Stories en Sterre maak sy buiging op een van die Vaaldriehoek se mees gesogte verhoë- die Etienne Rousseau teater op drie Oktober om 19:00


17OCTSTORIES EN STERRE, PHILIDELPHIA
DE DAPPER HUYS- 'n Boheemse aand in die bekende teater-huis van Willem Dapper met Stories en Sterre


18OCTIMPROMTU, PHILIDELPHIA
DEDAPPER HUYS- 'n Spontane tuinkonsert vol geheime by die teater-huis van Willem Dapper- 'n ervaring om nie te mis nie


24OCTSTORIES EN STERRE, DARLING
EVITA SE PERRON- Stories en Sterre maak sy buiging op die legendariese Evita se Perron


25OCTSTORIES EN STERRE, SOMERSET-WES
DRAMA FACTORY- 'n Aand van verwondering en nostalgie met Stories en Sterre in die unieke atmosfeer van die gewilde Drama Factory in Somerset Wes


30OCTSTORIES EN STERRE, HERMANUS
NG KERK ONRUSRIVIER- 'n aand van Verwondering met stories en Sterre in die prentjie mooi Onrus


06NOVSTORIES EN STERRE, STELLENBOSCH
DROSTDY TEATER- Stories en Sterre kom maak sy debuut buiging in die legendariese Drostdy teater


27NOVSTORIES EN STERRE, STELLENBOSCH
MEERLUST- 'n Gesellige aand met wyn en Stories en Sterre op een van Stellenbosch se mees geliefde wynplase


04DECSTORIES EN STERRE, GROOTBRAK
TWIN TREES- Stories en Sterre by die immergewilde Twin Trees in Grootbrak

Contact us

Join our mailing list

facebook Christof van der Berg
Instagram Christof van der Berg
Tik Tok Christof van der Berg
Spotify Christof van der Berg
YouTube Christof van der Berg
Apple music Christof van der Berg
Deezer Christof van der Berg
bottom of page